Berlin plaas jag
Адрес:
South Africa
Limpopo
POSBUS 103 Alldays 0909
Координаты:
Широта: -22.683455
Долгота: 29.106197
Huntley Ferreira
Контакты:
082 828 5157
082 772 0641
086 698 1235
Язык общения
English, Afrikaans
info@berlinjag.co.za
Веб-сайт
Die Limpopo provinsie -ook bekend as die provinsie van ‘vrede’ is waar die Plaas Berlin geleë is, en dit is van hier, waar die jagplaas bedryf word. Berlin plaas is een van die oudste jagplase in die distrik en geleë tussen Swartwater en Alldays, en nie te ver vanaf die Botswana grens (Limpop rivier) nie. Verskeie spesies word te jag aangebied, onder andere Rooibokke, Koedoes, Elande, Gemsbokke,Bosbokke, Nayla, Rooi hardbeeste, om net ‘n paar te noem. 6 Jagters kan met gemak geakkommodeer word.
* Ваш комментарий будет отображаться - после модерации
Обращаем Ваше внимание, что это комментарий или отзыв о Вашем впечатлении о этом месте.
С заявками на посещение, размещение обращайтесь по указанным контактам данного места. (е-майл, телефон ...)